Local newsNewsNews

Kunstige foto’s op ‘n koue dag

Dis dalk 'n koue dag in die Vaaldriehoek, maar die fotograwe het vir 'n besonder kunstige versameling gesorg.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 102 verskyn die week in Vaalweekblad.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Gerald Gower van Sasolburg het die treffende monochroom foto geneem.
Gwen Labuschagne van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die kunstige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi rooi sonsondergang in Sinoville geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van George het die skattige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Switzerland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Leatitia Fourie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Linda Cooks van Hennenman in die Vrystaat het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Madelein Marais van George het die mooi foto geneem.
Madeleine Vigne van Parys het die mooi foto geneem.
“Veldbrand in die verte” – Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die pragtige foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Mereeza Swanepoel van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Petrus Jacobs van Vanderbijlpark het die mooi foto in Durban geneem.
René Botma from Middelburg captured this beautiful image near Upington.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Stephanie Lowson (oud-Valie) van Durban het die pragtige foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandford, het die pragtige foto geneem.
Zandri Erasmus het die kunstige landskap foto geneem.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Penang geneem.
Amaria Botha van Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto in Parys geneem.
Assie van Aswegen van Deneysville het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige sonsondergang foto in die Kaap geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Bianca Liversage het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chanté Pretorius van Brits het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School, captured this beautiful photo.
Chris-mari Fourie van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Denise Marx van Oranjeville het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Elrike van Zyl van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die mooi gesiggie afgeneem.
Erna le Roux van Benoni het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto op ‘n koue oggend in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Ettiene Coetzee van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Eugene Coetzer van Vanderbijlpark het die mooi foto in Leeupoort geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button