Local newsNewsNews
Kabels 2 weke later wéér in Sondlandpark gesteel
VEREENIGING. - Raadslid Elize Aucamp het vanoggend die slegte nuus gedeel dat die kabels wat twee weke gelede in Sondlandpark vervang is, wéér gesteel is.

Dit wil boonop voorkom of daar die keer nog ‘n groter deel (sowat 30m) kabel gesteel is. Daar is inligting beskikbaar wanneer dit wéér vervang sal word nie. Rdl. Aucamp van die DA het gesê sy sal inwoners op hoogte hou sodra sy nuus oor die herstelwerk ontvang.
Dit beteken dat inwoners van Sonlandpark moontlik ‘n groot deel van die naweek (indien nie die hele naweek nie) sonder elektrisiteit gaan wees.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
