Local newsNewsNews

Vaal se voëlkykers vergader

Die Vaal Voëlklub is weer bedrywig. Hierdie maand bespreek hul indringer voëlsoorte in Suid-Arika

VANDERBIJLPARK. – Die Vaal Voëlklub nooi alle belangstellendes uit na hul byeenkoms op Maandag, 11 Julie om 19:00.

Kevin Lavery gaan gesels oor indringer voëlsoorte in Suid-Afrika.

Indiese spreeu of Common Myna. Foto: Hennie de Klerk

Bring jou eie beker saam vir koffie of tee na die tyd. Die voëlkykers vergader in die Palmsaftreeoord se saal. Die byeenkoms is oop vir almal en nie net vir klublede nie.

Gaan maak gerus ‘n draai en kom meer te wete oor die aktiewe klub se doen en late.

Daar word ook gereeld uitstappies gehou om voëls te kyk en selfs naweekwegbreke beplan.

Kontak gerus vir Rina De Klerk by 016 982 2730 vir meer inligting.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button