Local newsNewsNews

Foto’s van heinde en ver ingestuur

Vaalweekblad spog vandag met nog 'n puik fotoblad wat foto's van heinde en ver insluit.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 103 verskyn die week in Vaalweekblad.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

John Grainger van Komatipoort het die pragtige weerkaatsing foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die mooi foto geneem.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Jo-Mazing Photography) van Parys het die mooi foto geneem.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die pragtige foto geneem.
Karien le Hanie het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Barcelona geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Linda Cooks van Hennenman in die Vrystaat het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi silhouette foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Marais van George het die pragtige foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Madeleine Vigne van Parys het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon , het die mooi foto van ‘n miniatuur-trein geneem.
Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die pragtige foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die besondere foto op Tafelberg geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Petrus Jacobs van Vanderbijlpark het die mooi foto in Durban geneem.
René Botma van Middelburg het die mooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto in die Namibiese woestyn, Kaokoland, geneem.
Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die mooi foto geneem.
Thys Eigenhuis van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Tobie Kruger van Mooilande het die mooi foto op ‘n koue aand geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort het die pragtige foto geneem.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto in die Kurger-wildtuin geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Port Dickson, Maleisië, geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto met sonopkoms in die Kaap geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chanté Pretorius van Brits het die lusmaak-foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School, captured this beautiful landscape photo.
Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elrike van Zyl van Sasolburg het die interessante foto geneem.
Erna le Roux van Benoni het die oulike foto geneem.
Eugene Coetzer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die oulike foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n kiewiet geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto van ‘n Paradysvlieëvanger in sy tuin geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button