Local newsNewsNews

Kunstige foto-versameling sluit naweek af

Die passievolle fotograwe sluit die naweek af met 'n kunstige versameling. Sterkte vir die week wat voorlê.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 104 verskyn die week in Vaalweekblad.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Johor, Maleisië, geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Annike Burger (AB Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Bianca Liversage het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School, captured this colourful photo.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Denise Marx van Oranjeville het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Gwen Labuschagne van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die kunstige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Ingrid Mans van Vanderbijlpark het die besondere foto in Vancouver geneem.
Innes Erasmus (La Memory Phtography) van Vereeniging het die besonder kunstige foto geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die kunstige foto geneem.
Jan Putter van Sasolburg het die pragtige foto van ‘n Painted Lady geneem.
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die mooi foto van ‘n byevanger geneem.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Jo-Mazing Photography) van Parys het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Switzerland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die kleurryke foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Marais van George het die besondere foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Madeleine Vigne van Parys het die mooi foto geneem.
Magda Grebe van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magdalena Swart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die pragtige foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die besondere foto in die Kaap geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nonna-Mari Riese van Drie Riviere, Vereeniging, het die skattige foto geneem.
René Botma from Middelburg caputed this beautiful photo.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Sarina Smal van Meyerton het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die kunstige landskap foto geneem.
Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button