Local newsNewsNews

Geveerde vriende en prag-landskappe

Vandag fokus die fotograwe op geveerde vriende en landskappe ... geniet die "uitstappie."

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 104 verskyn die week.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, het die mooi foto in Springbok geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School, captured this beautiful landscape.
Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die monochroom foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Ethel Read from Walkers Fruit Farms captured this photo.
Gerald Gower van Sasolburg het die treffende landskap foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto van ‘n reier in vlug geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gwen Labuschagne van Lydenburg het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto van ‘n valk in vlug geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina du Plessis van Pretoria het die besondere foto geneem.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die mooi foto in Kleinmond geneem.
John Grainger van Komatipoort het die mooi foto by Voëlparadys in Ellisras geneem.
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.
JP le Roux het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi landskap foto geneem.
Karla Oelofsen van Pretoria het die kunstige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Verdon gorge geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto van die tarentale wat kajuitraad hou geneem.
Linda Cooks van Hennenman het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die besondere landskap foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto in Tabazimbi, by Elroi Safari geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige foto geneem
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Madelein Marais van George het die vrolike landskap foto geneem.
Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die pragtige foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die oulike foto van die kuikens geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
René Botma from Middelburg captured this beautiful photo.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto oor Lesotho bo van die berg af van Lesoba Guest Farm tussen Clarens en Fouriesburg geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort het die pragtige foto op hul plaas geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto in die Wes-Kaap geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto van die eendjies op die rivier geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n geelvink geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Karla Oelofsen van Pretoria het die interessante voël in die Augsburg-dieretuin, Duitsland afgeneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die skilderagtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto by Dikhololo geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button