Local newsNewsNews
Ontploffing laat inwoners regop sit
VANDERBIJLPARK. - Die oggend het behoorlik met 'n "bang" begin. Inwoners van sover as Unitaspark in Vereeniging het die ontploffing gehoor, terwyl ander die dreuning deur hul wonings gevoel het.
Daar is nog nie ‘n amptelike veslag deur ArcelorMittal uitgereik nie, maar volgens inligting was dit inderdaad ‘n ontploffing by die staalreus. Dit is glo “die slag wat geskiet het by een van die werke wat water gekry het”. Niemand is beseer nie.
Indien daar ‘n amptelike verslag uitgereik word deel ons dit dadelik met ons lesers.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
