Local newsNewsNews
Gemeentelede maak Vosloopark skoon
Lede van die Journey Church in Vereeniging het Saterdag (16 Julie 2022) in samewerking met Proudly Three Rivers rommel in Vosloopark opgetel.
VEREENIGING. – Altesaam 234 sakke van rommel is tydens die skoonmaakveldtog opgetel.
Die veldtog vorm deel van die Mandeladag-vieringe waartydens mense 67 minute (of meer) van hul tyd afstaan om iets tot die voordeel van die gemeenskap te doen.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
