Local newsNewsNews
Vaalweekblad-kompetisie: Kontant en ander pryse op die spel
Het jy 'n BFF of 'n "buddy" soos geen ander? Een waaroor jy al lankal wou spog? Hier is jou geleentheid en boonop is daar lekker pryse op die spel en is dit 'n nuwe avontuur wat julle kan deel.
Internasionale Vriendskapdag word jaarliks op 30 Julie gevier en as deel van die spesiale dag se vieringe bied Vaalweekblad ‘n opwindende kompetisie aan, met R1 000 kontant en ander top-gehalte pryse op die spel.
Inskrywings vir “Ek het die beste bestie-kompetisie” is gratis en skop die week in Vaalweekblad af!
Al die nodige besonderhede oor hoe om in te skryf, asook meer oor die pryse word in hierdie week se Vaalweekblad (20 Julie) aangekondig.
Moet dus nie die week se uitgawe misloop nie!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
