Die fotograwe het hulself oortref en 'n skitterende versameling moontlik gemaak. Boonop spog die blad met 'n hele paar nuwelinge wie se foto's vandag vir die eerste keer verskyn.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die pragtige stillewe foto van 'n orgidee geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 105 verskyn die week.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die pragtige stillewe foto van ‘n orgidee geneem.Jo-Mari Jansen van Vuuren (Jo-Mazing Photography) van Parys het die mooi foto geneem.Ingrid Mans van Vanderbijlpark het die besondere foto in Vancouver geneem.Innes Erasmus (La Memory Phtography) van Vereeniging het die besonder kunstige foto geneemJaco Mostert van Vaalpark het die mooi monochroom foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Jacques van der Merwe van Vaalpark het die mooi landskap foto geneem.John Grainger van Komatipoort het die mooi foto by Voëlparadys in Ellisras geneem.Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die kunstige foto geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Switzerland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto in Can Picafort Mallorca (Spanje) geneem.Keegan Stevens van Riversdal, Meyerton het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die skilderagtige foto geneem.Landi van der Sandt from Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.Leatitia Fourie van Sasolburg het die pragtige silhouette foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die besondere foto by die Bangor Marina geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige foto geneemLounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Lyn Csongradi from Arcon Park, Vereeniging, captured this priceless photograph of her grandson.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Madeleine Vigne van Parys het die mooi foto geneem.Magda Breedt van Rosashof, Vanderbijpark het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die treffende sonsondergang foto in Mosselbaai geneem.Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die pragtige foto geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.Martin Ogrady het die pragtige foto van die Vaalrivier in Viljoensdrif geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto op Tafelberg geneem.“Oupa-liefde” – Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Muriel Venter het die oulike foto van haar hond voor sy “karavaan” geneem.Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.Nickey Prinsloo van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Sarina Smal van Meyerton het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto by Mermaid Cove Resort, Zanzibar geneem.Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort het die pragtige foto op hul plaas geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere het die mooi foto geneem.Zandri Erasmus het die mooi foto by Hartbeespoort geneem.Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto vanoggend in Knysna geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.Annari Burger van Bloemfontein het die mooi foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Annike Burger (AB Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto in die Kaap geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die skattige foto van sy kleinkind geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, het die mooi foto in Loeriesfontein geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.Corrie Esterhuizen van Vanderbijlpark het die romantiese foto geneem.Denise Duvenhage van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang foto by die EcoPark geneem.Elrike van Zyl van Sasolburg het die mooi foto geneem.Fiona Campbell van Pretoria het die mooi foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto in Clarens geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.George Stevens het die treffende foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die skitterende foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto van sy kleinkind geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za