VANDERBIJLPARK. – Suid-Afrikaners vier jaarliks Mandela-dag op 18 Julie 2022 ter herdenking aan wyle, president Nelson Mandela wat op die dag sy verjaardag gevier het.

President Hyper het as deel van hul Mandela-dag vieringe, sop en brood vir hul kliënte uitgedeel.
Magda van Schalkwyk sê hulle het ook uitgereik na die gemeenskapsaal waar die mense wat hul huisvesting tydens die brand by die ou Leeuhof Hospitaal verloor het, tydelik gehuisves word.

Almal was dankbaar vir die onverwagse koppie warm lekkerte wat ontvang is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
