Local newsNewsNews

Spider Valley-pad toe onder rou riool

Die Spider Valley-pad (Mario Milanirylaan) tussen Vereeniging en Vanderbijlpark is feitlik onbegangbaar weens rou riool wat vermoedelik uit 'n verstopte drein borrel.

VEREENIGING. – Die rioollekkasie is so erg dat die pad langs die Vaalrivier, wat lank terug ‘n deurgangsroete en gewilde hengel/piekniekplek was, nou feitlik onbegangbaar is.

Shayne Wellman, ‘n inwoner van Drie Riviere het die video aangestuur.

Die rioolvuil beland besoedel ook die nabygeleë Vaalrivier.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button