Local newsNewsNews

Elke foto het sy eie storie om te vertel

Elke foto het sy eie storie om te vertel, of dit nou in kleur of monocrhoom is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 106 verskyn die week.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige natuurfoto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die monochroom foto geneem.
George Stevens het die mooi foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige monochroom foto geneem.
Gwen Labuschagne_van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jaco Mostert van Vaalpark het die kunstitge monochroom foto geneem.
Innes Erasmus (La Memory Phtography) van Vereeniging het die besonder kunstige foto geneem.
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die kunstige foto van ‘n orgidee geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die helderkleurige natuurfoto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Jo-Mazing Photography) van Parys het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die kunstige foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Duitsland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi nagfoto in Mosselbaai geneem.
Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die pragtige foto geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto op Tafelberg geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Nickey Prinsloo van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Sarina Smal van Meyerton het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Scholtz Buys from Cape Town captured the emotion in this beautiful portrait.
Sean van Wyk a learner of Sasolburg High School captured this lovely image.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto by die Bongani Mabaso EcoPark in Vaalpark geneem.
Thys Eigenhuis van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Trudie Myburgh van Meyerton het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die foto geneem toe die son wegsak.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort het die makro foto op hul plaas geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto ind ie Kruger-wildtuin geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto by Du Toitskloof Pas geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Annike Burger (AB Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi monochroom foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Denise Duvenhage van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Jaco Mostert van Vaalpark het die kunstitge monochroom foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elrike van Zyl van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort het die pragtige foto van haar dogter geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button