Local newsNewsNews
Vaalies ryg medaljes by ASA-landloopkampioenskap in
Atlete van die Vaal Atletiek Klub in Vereeniging het Saterdag medaljes by Atletiek Suid-Afrika se landloopkampioenskap by Bergsig Akademie in Rustenburg ingepalm.
VEREENIGING. – Xanté Harris het ‘n eerste plek in die 3km-wedloop vir meisies o.11 behaal.
Erica Hamilton het ‘n tweede plek in die 4km-wedloop vir vroue (60-64) behaal.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!