Local newsNewsNews

Fotograwe deel hul kleurryke uitkyk op die lewe

Kunstig en kleurryk ... dis is al woorde wat nodig is om vandag se foto-versameling te beskryf. Knap gedaan fotograwe!

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 117 verskyn in die volgende Vaalweekblad.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige stillewe foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Guillaume Marais van Johannesburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die kunstige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Innes Erasmus (La Memory Photography) van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi sonsondergang foto geneem.
Jean-Mari Gordon van Brits het die kunstige foto in Mosselbaai geneem.
June Bartlett van George het die mooi natuurfoto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
John Grainger van Komatipoort het die mooi foto van ‘n Berghaan (Bateleur) in die Kruger Nasionale Park geneem.
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto in die Augsburg-dieretuin, Duitsland geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lizette Botha van Douglas in die NoordKaap het die pragtige sonsondergang foto met die samevloeing van die Oranje- en Vaalrivier buite Douglas geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi natuurfoto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuur Reservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige kleurskouspel in Mosselbaai vasgevang.
Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi makro foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Mia de Beer van Vanderbijlpark het die mooi nagfoto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die oulike foto geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat nou in Panama woon, het die mooi foto tydens die Flower Parade in Volcán geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Muizenberg geneem.
Thelma Ziemons van Henley on Klip het die mooi foto geneem.
Tiaan Naude van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Sarina Small van die Boltonwold-kleinhoewes het die mooi rotsformasie afgeneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this colourful photo.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die kunstige foto in Knysna geneem.
Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Alberton het die mooi foto in die Kaap geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort, het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige silhouette foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button