Local newsNewsNews

Ontmoet Jonathan (190), die wêreld se oudste landdier!

Die skilpad is word as die wêreld se oudste landdier beskou.

Jonathan, ‘n 190-jarige Seychelle-skilpad (Aldabrachelys gigantea hololissa) wat op die eiland St. Helena woon hou tans die Guinness-wêreldrekord vir die wêreld se oudste landdier.

Kenners reken Jonathan is in die jaar 1832 gebore en die skilpad word vanjaar ‘n volle 2022 jaar oud.

‘n Foto wat tussen 1882 en 1886 geneem is en onlangs ontdek is bevestig die reptiel se ouderdom.

Jonathan woon op die eiland St. Helena en is 190 jaar oud. Foto: Guiness World Records
‘n Foto wat tussen 1882 en 1886 geneem is en onlangs ontdek is bevestig die reptiel se ouderdom. Foto: Guiness World Records

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button