Local newsNewsSportSportSportSport

Vaal se Zoe is wêreldkampioen

VANDERBIJLPARK. – Die 23-jarige Zoe Tasak mag miskien net 1.50m lank wees en 48kg weeg, maar hiernaas gaan sy as ‘n reus in die fiksheidswêreld beskou word. Die jong Vaaldriehoeker het vroeër vandag in Spanje haar stoutste verwagtinge oortref toe sy by die 2022 Santa Susana IFBB Mans Wêreld Kampioenskap en Vroue Wêreldbeker as die …

VANDERBIJLPARK. – Die 23-jarige Zoe Tasak mag miskien net 1.50m lank wees en 48kg weeg, maar hiernaas gaan sy as ‘n reus in die fiksheidswêreld beskou word.

Die jong Vaaldriehoeker het vroeër vandag in Spanje haar stoutste verwagtinge oortref toe sy by die 2022 Santa Susana IFBB Mans Wêreld Kampioenskap en Vroue Wêreldbeker as die wêreldkampioen in die vroue-bikini afdeling gekroon is.

Zoe het onlangs haar graad in onderwys aan die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus voltooi. Sy spog ook met ‘n graad in sielkunde.

Zoe Tasak nadat sy as die IFBB vroue-bikini wëreldkampioen aangewys is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button