Local newsNewsNews
Foto’s: Kliprivier oorstroom in Drie Riviere
Weens die 8 sluise wat die naweek by Vaaldam oopgetrek is, het dit soos gewoonlik tot oorstromings in die Vaal gelei.

Morné Klein, fotograaf en sosiale media bemarker van Vereeniging, het vandag hierdie besondere foto’s van die Kliprivier wat in Drie Riviere oorstroom het, geneem.








At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
