Local newsNewsNews
Oud-raadslid in teater om kwaadaardige gewas te laat verwyder
Vaalweekblad verneem Oom Phillip Nothnagel in teater is vir die verwydering van kwaadaardige Velkanker wat tans oor sy gesig en kop area veral versprei het.

VANDERBIJLPARK. – Phillip “Mavusana” Nothnagel, soos hy deur plaaslike gemeenskap gedoop is, het kort na sy 2021 “aftrede” as DA Raadslid, begin dien op die DA se Federale Raad, ook bekend as FEDCO.
Vandag se operasie word opgevolg met plastiese snykunde sodra moontlik en
Vaalweekblad wens Oom Phillip sterkte en spoedige herstel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
