Local newsNewsNews

Die Drakies kuier in Sasolburg

Die Drakies kom kuier by die ERT!

SASOLBURG. – Die Drakensbergs Seunskoor tree op 30 November op by die Etienne Rousseau Teater in Sasolburg. Die eenmalige vertoning maak deel uit van hul Noël Toer en beloof om weer sang en musiek van wêreldgehalte te bring.

Die groot aand is 30 November.

Die Drakensberg Seunskoor (algemeen bekend) as Drakies bestaan al sedert 1967 en om hul in lewende lywe te hoor en te sien is altyd ‘n voorreg. Keuring is baie streng en net die top Drakies word in die toergroep ingesluit.

Kom ontspan 30 November by die ERT en beleef al die nostalgie en mooi wat net Kersliedere kan bring saam met die Drakies. Die vertoning begin om 18:30 en kaartjies beloop tussen R150 en R200. Bespreek vandag nog by www.ertickets.com

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button