Local newsNewsNews

Groep neem verantwoordelikheid vir instanhouding by Vredesmonument

In 2021 het die Vaaldriehoek Kultuurnetwerk en ander organisasies vir die eerste keer hande gevat om die vervalle terrein rondom die Vredesmonument in Vereeniging in stand te hou. Sedertdien besoek hulle gereeld die terrein om gras te sny, onkruid uit te trek en rommel op te tel.

VEREENIGING. – Op Saterdag 19 November het lede van die Vaaldriehoek Kultuurnetwerk en Afriforum se Vanderbijlpark-tak weer moue opgerol om die terrein skoon en netjies te maak.

Mense wat betrokke wil raak by hierdie skoonmaakaksies kan vir Okkie Jooste by 071 478 8816 skakel.

‘n Paar van die mense wat gehelp het om die terrein mooi te maak. Jy kan ook betrokke raak. Foto: Verskaf
Dit gaan nie net oor die werk nie, maar ook oor die samesyn. Die skoonmaakaksies gaan meer as dikwels gepaard met ‘n braai. Foto: Verskaf

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button