Local newsNewsNews

Richard Cock en die Chanticleer Singers by die ERT

Hier is die ideale manier om die Kersseisoen in te wy...

SASOLBURG. – Sondag, 27 November is dit weer tyd vir Richard Cock en sy Chanticleer Singers se Christmas Cracker by die Etienne Rousseau Teater.

Hierdie groep bied nou al vir meer as 40 jaar hierdie besonderse vertoning aan. Die program bevat meesterlike vertolkings van gunsteling Kersliedere asook nuwe Kersliedere wat hul van regoor die wêreld verky.

Kyk en luister hier na hul vertoning in 2021.

Tussen die sang is daar ook altyd ‘n verskeidenheid van humoristiese vertellings en roerende gedig voorlesings.

Die vertoning begin 15:00 en kaartjies is beskikbaar by www.ertickets.com.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button