Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 124 verskyn in die volgende Vaalweekblad/Ster.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die treffende foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Marizka Henzen van Krugersdorp het die besondere foto in die Kruger Nasionale Park geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n jakkals in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Nicola Telle van Villiersdorp in die Wes-kaap het die besondere oomblik vasgevang.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Hendria Hattingh van Vanderbijpark het die mooi foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die kunstige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Ilse Fourie van Meyerton het die kunstige foto geneem.Irene Cloete van Parys het die mooi foto geneem.Jack Behr van Vanderbijlpark het die mooi landskap foto in Namaqualand geneem.“Glam” – Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die kunstige foto geneem.“Child Abuse Prevention” – Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die treffende foto geneem. Dit is sy eie seun wat hy as model gebruik het.John Grainger van Komatipoort het die kunstige foto van ‘n Violet Back Starling geneem.Jan Trollip van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die kunstiger natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindie Janse van Rensburg het die mooi foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die besondere foto geneem.Lize Wolfaardt (net 7 jaar oud) van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto van haar oulike viervoet geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die oulike foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marietjie Barnard (oud-Valie) wat nou in Hermanus bly het die pragtige foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi argitektuur foto in Australië geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto geneem. Ormondville-stasie is nog in gebruik vir dagroetes en oornag akkommodasie.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Nadine Herbst van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Natasha Tredoux van Johannesburg het die mooi foto geneem.Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi sonsondergang foto by Dimalachite Lodge in die Vredefort-koepel geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die pragtige foto in Paternoster geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Sonja Cronje van Sasolburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in die EcoPark geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.Tiaan Naude van Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.Yolandi Botha van Vanderbijpark het die mooi foto geneem.Tollie Groenewald van Midrand het die pragtige foto geneem.Monique Ackerman (oud-Sasolburger) – (Mystic Balance Photography) – van Winkelspruit, KwaZulu-Natal het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.“Ragnar” – Yvonne de Kooker van Brandfort, het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen van Kempton Park het die foto in Parys, Frankryk geneem.“Pearl spotted owl” – André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Annemarie Linde (oud-Valie) het die mooi foto geneem.“Vaalrivier in Vaaloewer” – Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Alberton het die pragtige foto op Melkbosstrand geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Bonita van Rooyen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige monochroom foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Celest de Klerk van Vereeniging het die mooi foto geneem.Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantelle Theunissen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem in Leeupoort geneem.Conrad Lamont van Vereeniging het die mooi foto by Nosy Be, Madagascar, geneem.Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.Cornelia Grobler van Port Macquarie, NSW Australië, het die mooi foto geneem.Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.“Cactus in bloom” – Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Brandfort, het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za