Local newsNewsNews

Uit my pen – Die week in Vaalweekblad

Waar kuier ons die week in die Vaalweekblad? Hier is 'n voorsmakie.

Ons gaan kuier die week aan’t huis by Mev Rina Bosch wat dekades lank deel was van die lief en leed van Hoërskool Vanderbijlpark en na haar “aftrede” nog vele jare dosent was by die NWU.

Lees meer oor hoe die Vaal se bikers saamstaan om geld in te samel vir hulle “Oom Hennie” wat onlangs sy been verloor het.

Maak kennis met Vaalpark se jongste misdaadvegter die 7-jarige Andries, asook twee van die Vaal se jong sportsterre, Damian Hartman en Katelyn Fourie.

In my rubriek, Ek sê maar net, gesels ek honde en die seer van daardie groot besluit wat mens soms moet neem as jou hond regtig nie meer kan nie.

Dan is daar ook vele ander stories waaroor ek nie kan uitbrei nie, want ek het dit nie geskryf nie. Julle sal maar self die Vaalweekblad moet koop en lees.

Groenis van huis tot huis

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button