Local newsNewsNewsSport
Rall en Carstens kraai koning by The Vaal Has Hills
Cornelius Rall het Saterdagoggend (3 Desember 2022) die eerste The Vaal Has Hills-veldwedloop oor 25km op die plaas Rietfontein buite Heidelberg gewen. Trudé Carstens was die vrouewenner in die 25km-wedloop.
VEREENIGING. – Die wedloop is by Klipskuur op die plaas Rietfontein gehou en is deur die Vaal Atletiekklub se Klipsringers aangebied.
Dit is die eerste jaar wat die wedloop gehou word.
Daar was ook korter veldwedlope oor 13km en 7.5km.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
