Local newsNewsNews

Dié pragfoto’s verskaf pure plesier

Vaalweekblad deel met trots die prag-versameling van 70 foto's wat deur die talentvolle fotograwe voorsien is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 124 verskyn in die volgende Ster en Fotoblad 125 in die volgende Vaalweekblad.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ilse Fourie van Meyerton het die mooi foto geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die kunstige foto geneem.
‘Red Spider Lilly” – Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Jack Behr van Vanderbijlpark het die mooi foto in Namaqualand geneem.
Irene Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Jan Trollip van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto in die Karoo Nasionale Park geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
John Grainger van Komatiepoort het die mooi foto in Clarens geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Janse van Rensburg het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die oulike foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto by Dinokeng geneem.
Marietjie Barnard (oud-Valie) wat nou in Hermanus bly het die skilderagtige foto geneem.
Marizka Henzen van Krugersdorp het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Jackie Collins van Vanderbijlpark het die pragtige foto van haar dogtertjie Ilne Collins wat die son in haar hand hou geneem by St Know Where in Namibie.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto van ‘n sowat 800 jaar oue Kahikatea boom in ‘n natuur reservaat geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Ackerman (oud-Sasolburger) – (Mystic Balance Photography) – van Winkelspruit, KwaZulu-Natal het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.
Muriel Venter het die mooi foto in Parys geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die mooi foto geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto by Dimalachite Lodge in die Vredefort-koepel geneem.
Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Sonja Cronje van Sasolburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto tydens Kosmostyd in die Vrystaat geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Tiaan Naude van Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Brandfort, het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die skilderagtige foto in Normandy, Frankryk geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Alberton het die mooi foto by Kaappunt geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Bonita van Rooyen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige monochroom foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Celest de Klerk van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.
Chantelle Theunissen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Conrad Lamont van Vereeniging het die mooi onderwater foto by Nosy Be, Madagascar, geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto in die Ecopark geneem.
Cornelia Grobler van Port Macquarie, NSW Australië, het die mooi foto geneem.
“Cactus in bloom” – Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die treffende foto by die Marievale Natuurreservaat geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Brandfort, het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi sonsondergang foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button