Local newsNewsNews
Liggie-skouspel in Houtkopweg
Daar is 'n bietjie meer as twee weke oor voor Kersfees, die kersversierings is uit en die liggies brand!
VEREENIGING. – ‘n Paar inwoners van Houtkopweg in Vereeniging het baie moeite gedoen om hul huise en erwe vir Kersfees te versier.
As jy kersliggies wil sien, maak gerus ‘n draai in dié straat.
Die mense by 55 Houtkopweg deek ook stokkielekkers uit as kinders belang stel.
Maak seker dat jy voor 23:00 daar uitkom want die liggies word om 23:00 afgeskakel.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
