Local newsNewsNews

Vliegongeluk by Bass Lake eis die lewens van twee

Vaalweekblad verneem twee mans is dood toe 'n ligte vliegtuig Maandagmiddag (2 Januarie 2022) naby Bass Lake by Henley-on-Klip neergestort het.

Vaalweekblad verneem ondersoekers van die burgerlugvaartowerheid is glo tans op die toneel.

Navrae is reeds aan Sisa Majola, ‘n woordvoerder van Burgerlugvaart, gerig en ons wag vir terugvoer.

Vaalweekblad sal meer breedvoerig oor die voorval berig sodra ons meer inligting het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button