Local newsNewsNews

Uit my pen – die week in Vaalweekblad

Vaalweekblad is weer van Woensdag, 11 Januarie te koop. Hier is 'n voorsmakie van wat jul te wagte kan wees uit my pen die week.

Die eerste Vaalweekblad van 2023 is van 11 Januarie te koop.

Ons skop die Nuwejaar af met ‘n besoek aan die ERPA-man, Kobus Janse van Rensburg en ontmoet een van die Vaal se ontluikende digters, Henriétte Schoeman.

Sasolburg se bekende veearts, dr Letitia Swartz, het ‘n interessante Desember agter die rug en deel met ons haar Afrika Avontuur.

Ons kyk ook saam met die OnPointe Ballet Studio na hul ballerinas se prestasies van 2022.

In my rubriek, Ek sê maar net, neem ek jul saam met my op ‘n hondsdolweek waar alles in volle vaart gebeur het.

Lekker lees en groetnis van huis tot huis.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button