Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 132 sal in die volgende Vaalweekblad of Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Michelle Hart van Sasolburg het die treffende foto geneem.“Ramsgate Butterfly Sanctuary” – Michellee Eksteen van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Miempie Rheeders van Swede het die sprokiesmooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die kleurryke foto geneem.Natasha Tredoux van Johannesburg het die mooi foto geneem.Muriel Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto in Frankfort geneem.Natasja Kruger het die mooi foto in die Vredefort Koepel geneem.Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die kunstige foto geneem.Nicola Telle van Villiersdorp in die Wes-kaap het die mooi foto geneem.Retha Maartens van Meyerton het die pragtige foto in die Kaap geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Stefanie Lotter van Sasolburg het die kunstige landskap foto by die EcoPark geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die kunstige foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yolandi Botha van Vanderbijlpark het die pragtige foto van haar kat geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige makro foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die treffende foto geneem.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Amanda Vermeulen van Kempton Park het die besondere foto in Parys, Frankryk geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Bennie Henning van Alberton het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.Carla Sharp van Vereeniging het die skitterende foto geneem.Charlene Hartman van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Chris Swart van Kleinmond het die pragtige sonsondergang foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Conrad Lamont van Vereeniging het die pragtige onderwater foto geneem.Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan haar kontak by 083 417 1059.“Kaapse glasogie” – Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die treffende foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.“Son sak by Sunwaat” – Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.Karien le Hanie van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die pragtige oomblik vasgevang.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi nag foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die skilderagtige foto geneem.Ludiene Robinson van Meyerton het die skattige foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die mooi foto by Dinokeng geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marietjie Barnard (oud-Valie) wat nou in Hermanus bly het die mooi foto geneem.Marietjie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto by Little Switzerland op die Oliviershoekpas geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die kunstige foto van die Opera House in Sydney, Australia geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto in die Wes-Kaap geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za