Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 133 sal in die volgende Vaalweekblad of Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
André Schoonbee van Vereeniging het die skitterende foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die treffende foto geneem.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto in Parys, Frankryk geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Annari Burger van Parys het die mooi foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Alberton het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Conrad Lamont van Vereeniging het die pragtige onderwater foto geneem.Corné Bierman van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Elanie Pretorius van Middelburg het die kunstige foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan haar kontak by 083 417 1059.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.“Malachite Kingfisher” – George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige sihouette foto geneem.Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die skattige foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.Johan Grebe van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karien le Hanie van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto in Knysna geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Duitsland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto in Pilanesberg Natuurreservaat geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Lindie Leuchtenberger van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi nag foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto van die dansende vlamme geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Dinokeng geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto van die dreigende storm in Mosselbaai geneem.Marietjie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Marliese Pretorius van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto in Uvongo geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.“Ramsgate Butterfly Sanctuary” – Michellee Eksteen van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Miempie Rheeders van Swede het die pragtige foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Natasha Tredoux van Johannesburg het die mooi foto geneem.Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die kunstige foto geneem.Rozelna Janse van Rensburg van Vereeniging het die mooi foto geneem.“Calla Lily” – Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Zanzibar geneem.Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die besondere foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za