Local newsNewsNews

Brand by bekende kitskosrestaurant

Die brandweer, nooddienste en polisie is Sondagaand (12 Februarie 2023) na die Yanys-kafee in Vereeniging se middestad ontbied toe 'n brand blykbaar ontstaan het.

VEREENIGING.- ‘n Brandreuk het Sondagaand in die lug gehang en ‘n groot roep omstanders het buite die gebou op die hoek van Voortrekkerstraat en Rhodeslaan saamgedrom terwyl die brandweer, nooddienste en polisie daar doenig was.

*Hierdie is ‘n ontwikkelende storie en Vaalweekblad sal later meer breedvoerig berig as ons meer inligting het.

Brandweer, noodienste, polisie en omstanders voor die Yanys-kafee in Vereeniging. Foto: Christiaan Cloete

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button