Local newsNewsNews

Strate lyk soos riviere na reënbuie in Vaal

VANDERBIJLPARK. - Na die afgelope paar dae se reënbuie wat oor die Vaal uitgesak het, was die probleem-areas waar water ophoop duidelik uitgewys.

In Vanderbijlpark was daar veral in Frikkie Meyer- en Piet Retief Boulevard dele wat soos riviere gelyk het.

Dit wil amper voorkom of jy ‘n 4×4 nodig het om die paaie te gebruik. Ons dreineringstelsels kort beslis aandag.

Vanoggend (12 Februarie) was die situasie beter, maar dit het so pas weer begin reën.

So het dit gister in Piet Retief Boulevard gelyk, en as dit vandag weer so lekker reën, kan dieselfde te wagte wees.

Foto’s: Elsje Vermeulen

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button