Local newsNewsNews
Kyk video: Betogers dwing VUT tot stilstand
VANDERBIJLPARK. – Die EEFSC Mosoana-tak het Maandag 13 Februarie voor die ingang van die Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) betoog. Die groep se griewe sluit onder meer in dat hulle die registrasie tydperk wil laat verleng, die beweerde swak registrasieproses en botsende modules en klasse asook akkomodasie skuld wat afgeskryf moet word. Hiernaas is ‘n …

VANDERBIJLPARK. – Die EEFSC Mosoana-tak het Maandag 13 Februarie voor die ingang van die Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) betoog.
Die groep se griewe sluit onder meer in dat hulle die registrasie tydperk wil laat verleng, die beweerde swak registrasieproses en botsende modules en klasse asook akkomodasie skuld wat afgeskryf moet word.
Hiernaas is ‘n skrywe wat voor die betoging aan belanghebbendes uitgestuur is, waarin al die griewe puntewys uitgestippel word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
