Local newsNewsNews

Uit my pen – die week in Vaalweekblad

Die Vaalweekblad is weer van Woensdag, 15 Februarie 2023 te koop. Hier is 'n voorsmakie van wat jul te wagte kan wees in die week se koerant.

Goeiemiddag so op die Valentynsdag.

Die Vaalweekblad is amper gereed om drukkers toe te gaan sodat dit môre douvoordag beskikbaar sal wees.

Die week is daar weer heelwat stories en aankondigings oor gebeur in die Vaal.

Uit my pen verskyn daar die week ‘n bietjie info oor die Rotariërs se uitruilprogram vir jongmense asook inligting oor ‘n nuwe hoërskoolvak wat graad 10’s tot graad 12’s kan neem.

Ek het saam met die bikers by hul Bikers 4 Girlaz saamtrek gekuier en in my rubriek, Ek sê maar net, gesels ek oor wilde hare in natweer – onder andere.

Dan maak ons ook nader kennis met die voormalige rugbyspeler, afrigter en skeidsregter, Uwe Sauer.

Lekker lees.

Groetnis van huis tot huis.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button