Local newsNewsNews

KYK: ‘n Dag in die lewe van ‘n brandweerman

Vaalweekblad het onlangs by die Midvaal-brandweerstasie gaan kuier om te sien hoe 'n tipiese dag in die lewe van 'n brandweerman lyk, wat brandweermanne daagliks doen en watter uitdagings hulle mee te doen kry.

MIDVAAL. – Die Midvaal-brandweer word as een van die land se beste brandweerstasies beskou en was dus die perfekte plek vir ons om te besoek om meer te leer oor die brandweer en wat brandweermanne doen.

Tertius Engelbrecht, ‘n stasieoffisier, het die tyd geneem om ons rond te wys.

Die Midvaal-brandweer het twee brandweerstasies – een in Meyerton en ‘n ander een by Vaal Marina.

Die gebied wat deur die Midvaal-brandweer gedek word beslaan ‘n area van 1722 km².

Volgens die sensus van 2011 is daar 95 500 inwoners in die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit.

Die Midvaal-brandweer se noodnommer is (016) 360 7500 of 016 360 7503.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button