Local newsNewsNews

KYK: Reën, reën en nóg reën

Teen Saterdag was daar 12 sluise by die Vaaldam oop en verskeie strate in Drie Riviere, Vereeniging het reeds oorstroom.

VEREENIGING. – Dit blyk of daar geen einde aan die reën is nie.

Vaalweekblad het die strate ingevaar om te sien hoe lyk die paaie.

‘n Groep mans vang vis in die straat by Orangerylaan naby die Kliprivier. Foto: Christiaan Cloete
Brandmullerrylaan onder water. Foto: Christiaan Cloete
Die skaatsplankbaan by Vosloopark onder water. Foto: Christiaan Cloete

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button