Local newsNewsNews
LUGFOTO’S: Paaie onder water in Drie Riviere
Swaar reën het gelei tot die sluiting van paaie in gebiede langs die Vaalrivier, Kliprivier en Suikerbosrandrivier in Drie Riviere.
VEREENIGING. – Vaalweekblad het ‘n paar foto’s met behulp van ‘n hommeltuig geneem van die huidige situasie (13:30 op Saterdag 18 Februarie 2023).


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
