Local newsNews

Motoriste gaan deur diep waters in Drie Riviere

Sommige paaie in laagliggende gebiede van Drie Riviere, Vereeniging, is onder water.

Sommige paaie in laagliggende gebiede van Drie Riviere, Vereeniging, is onder water. Dié foto’s is vanoggend deur Will VD (Golfweg) en Retha Fitchat (Genl. Hertzogweg naby Barnyard) geneem, waar die water plek-plek byna 1 meter diep is.

Oorstromings in Golfweg, Drie Riviere, Foto: Will DV

Oorstromings in Genl Hertzogweg, Drie Riviere – Foto: Retha Fitchat – 18 Feb 2023

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button