Local newsNewsNews

Clarissa skitter by internasionale boogskiettoernooi

Baie geluk aan Clarissa Steenekamp!

VANDERBIJLPARK. –  Die Vaaldriehoek is trots op die 11-jarige Clarissa Steenekamp.

Clarissa met die Suid-Afrikaanse vlag op die podium. Foto: verskaf

Die oud-Valie wat van graad 1 tot graad 4 ‘n leerling van die Laerskool Emfulenipark was het silwer behaal by die Wêreld Binneshuise Boogskietkampioenskappe.

Die toernooi is in Gillinghan, Kent in die Verenigde Koninkryk gehou.

Clarissa was deel van die Suid-Afrikaanse Federasiespan wat Suid-Afrika se vaandel hoog gehou het.

Die Suid-Afrikaanse span het 11 goud, 13 silwer en 3 brons medaljes verower tydens die toernooi wat van 13-18 Februarie gehou is.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button