Local newsNewsNews

Plafon by Vanderbijlpark Hof tuimel inmekaar

VANDERBIJLPARK. - Dankie tog dit het nie gedurende die dag gebeur nie!

Hofamptenare en regsgeleerdes is vanoggend begroet met ‘n plafon wat gedurende die aand by die J- hof van die Vanderbijlpark Hof ingetuimel het.

Daar kon nog nie vasgestel word wat presies die oorsaak was, maar daar word vermoed dat waarskynlik weens ouderdom was.

Die enigste geluk by die ongeluk is dat daar nie ‘n hofsaak aan die gang was toe dit gebeur het nie – anders kon dit seker tot verdere hofsake gelei het!

‘n Bekende plaaslike prokureur het wel aan Vaalweekblad gesê dat die hele hofgebou “in ‘n toestand is”.

Hoe dit in die hofsaal lyk na die plafon meegegee het. Foto’s: Verskaf

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button