Kom maak kennis met Riverwalk Animal Farm – nuwe kuierplek vir die hele gesin
Kom maak 'n draai op 29 en 30 April 2023 van 09:00 tot 16:00

ADVERTORIAL
Familie pretdag!
Kom ondersteun die Riverwalk Animal Farm se eerste Markdag reg langs die Vaal Rivier 🎉
29 en 30 April van 09:00 tot 16:00
Riverwalk Animal Farm is in Lindequesdrift (Plot 56 oorkant Krugerskroon Restaurant se ingang) buite Vanderbijlpark
• Toegang is Of R20 per persoon vir Mark toegang , Speelgrond toegang, en toegang om die diere te voer en vryf asook om ons wolf hybrids te besigtig. Bring ‘n visstok saam en gooi hom in as daar spasie is 🐟 Geniet ‘n piekniek onder ons bome tussen die diere of langs die rivier. Bring jou cooler boks en stoele om te braai en ontspan.
• Gratis vir kinders onder die ouderdom van 1 👶
Betaal R35 en kry ‘n kospakkie by om die diere te voer 🐴
Meer as 25 stalletjies om deur te loer 👀 🎪
-Lip lekker mini Dougnuts 🍩
-Pannekoek
-Mini Cakes
-Draught & Gin on Tap 🚰 🍺
-Wors broodjies 🌭
-Jaffels
-Indian Cuisine 🥘
-Spookasem
-Koeldrank, chippies en sweeties 🍭
-Tuisnywerheid lekkernye 🍪
-Klei handgemaakte juwele 💍
-Cds, langspeelplate en klein collectables 💿
-Antiques 🏺
-Water suiweringsprodukte 💧
-Boerseep 🧼
-Speelgoed en water bottels 🐻
-Fluffy slippers en kinderklere 👕
-Geprinte hemde, bekers, kepse en stickers 🧢
-Verskillende tuisgemaakte chutneys 🍑
-Haar Produkte 💁🏻♀️
-Moedersdag Geskenke 🎁
-Papier Blomme 🌺
-Hekel en Brei Produkte 🧶
-Plaasbul klere 🐂
-Selfgemaakte handsakke 👜
-Runners en crafts 🎨
-Charcoal, Hout en Blits 🔥
-Kerse 🕯️
-Vetplante 🌱
-Hout en Melamine werk 🪵
En vele meer 🤩
Stalletjies kan geboek word by 065 809 3357 – vra gerus vir ‘n pin location. 📍
Kaartjies beskikbaar by die ingang of via WhatsApp op 067 893 3506







