Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 143 sal in die volgende week se Vaalweekblad (28 April) of Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Sheree Schoeman van Pretoria Noord het die pragtige natuurfoto in Magaliesberge geneem.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Alta Ward van Meyerton het die treffende foto in Gordonsbaai geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Annemarie Linde van Hartbeespoort het die mooi foto van ‘n duisendpoot geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Carla Sharp van Vereeniging het die mooi foto geneem.Bonita van Rooyen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Buané Cordier, ‘n tiener van Vanderbijlpark, het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this lovely photo.Christa Barnard van van Phalaborwa het die pragtige “familie foto” in die Kruger Nasionale Park geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Clarisse du Toit van Springs het die mooi foto geneem.Conrad Lamont van Vereeniging het die mooi onderwater foto geneem.“Pineapple Lily” – Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.Elanie Pretorius van Middelburg het die pragtige foto geneem.Elizabeth Visser van Springs het die kunstige kosmos foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto geneem.“Bee eaters at Aloe Farm, Hartbeespoort” – Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die besondere foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die treffende foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by die Nan Hua Temple in Bronkhorstspruit geneem. Volg hom op Instagram @g.c_shoots of kontak hom by 072 593 8982.Hannetjie Schoeman van Klerksdorp het die pragtige foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto van sy kleindogter (met Cathedral Peak in die agtergrond) op haar 8ste verjaardag geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Jaco de Beer van Villieria, Pretoria, het die mooi foto geneem.Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.Jorina Raath van Pretoria het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Boston in die VSA geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).June Bartlett van George het die mooi foto in die Karoo Nasionale Park geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi natuurfoto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige sonsondergang foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marietjie Barnard (oud-Valie) van Mosselbaai het die mooi foto in die Grootvadersbosch-natuurreservaat geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto tydens die Wairarapa Lugballonfees geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.Nora Buys van Strand in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.Pierre Lombard van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.Rika Denton (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Mndjiesfontein geneem.Steven de Beer van Parys het die mooi foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die pragtige foto geneem.Yvette Hewitt van George het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die kleurryke natuurfoto geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za