BusinessLocal newsNews

Berthom Begrafnis Dienste staan jou by in tyd van groot smart en verlies

Hulle sal jou met alle praktiese reëlings na die dood van 'n geliefde ondersteun

Berthom Begrafnis Dienste staan jou by in tyd van pyn en verlies

Die dood van ‘n geliefde is altyd pynlik en moeilik om te verwerk. Berthom Begrafnis Dienste staan naasbestaandes op ‘n simpatieke wyse by en ondersteun die agtergeblewenes met al die praktiese reëlings om jou oorlede geliefde met waardigheid ter ruste te lê.

Berthom Begrafnis Dienste sal naasbestaandes hiermee bystaan:

*Versorging en aflewering van oorledene.
*Registrasie van dood.
*Bystand met administrasie van eise.
*Poog altyd om te voldoen aan spesiale versoeke.
*Reël die begrafnis van jou geliefde.
*Begrafnisdiens / Verassing.
*Ons het ons eie Kapel op die perseel en ons reël ook Blomme en Pamflette.
Skakel ons gerus vir ‘n gratis kwotasie by:
Barend: 073 370 9030
Johnny: 081 328 6337

*************************************************

The death of a loved one is always painful. Berthom Funeral Services assists the next of kin with empathy and will support you with all the practical arrangements to lay your deceased loved one to rest with dignity.
Introducing our service’s:
*Caring and delivery of deceased.
*Registration of death.
*Assistance with administration of claims.
*Meet your needs on special request.
*Arrange the funeral of your loved ones.
*Burial Service / Cremation.
*We have our own Chapel on the premises and we also arrange Flowers and Pamphlets.
Feel free to give us a call for a free quotations at:
Barend: 073 370 9030
Johnny: 081 328 6337

 

 

Berthom Begrafnis Dienste se personeel moes onlangs self afskeid neem van ‘n man wat diep spore hier getrap het. Lees weer die berig oor wyle mnr. Thomas Ralston, voormalige eienaar van die begrafnisdienste, by hierdie skakel:

Berthom-personeel groet hul baas soos hy dit sou wou hê

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button