Local newsKidsNewsNews
Die storie agter Vryheidsdag
Donderdag 27 April 2023 is Vryheidsdag, maar waarom is dit 'n openbare vakansiedag en wat word op dié dag herdenk?
Vryheidsdag is ‘n openbare vakansiedag wat jaarliks op 27 April gevier word.
Vryheidsdag is die herdenking van die eerste demokratiese verkiesings wat op 27 April 1994 in Suid-Afrika gehou is.
Dit was die eerste nasionale nasionale verkiesing ná apartheid wat in Suid-Afrika gehou is waar enigiemand kon stem, ongeag ras.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
