Local newsNewsNews

Fotoblad: Lyne en patrone

Hierdie week se foto's wys hoe lyne en patrone kan bydrae tot die trefkrag van 'n foto.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 144 sal in die volgende week se Vaalweekblad (5 Mei) of Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die treffende foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Huibrecht Henning van Henley-on-Klip het die pragtige foto by Dragons Peak geneem.
Jaco de Beer van Villieria, Pretoria, het die besondere foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Boston in die VSA geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige patrone van die waterlelies puik vasgevang.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die patrone wat die bakstene vorm netjies vasgevang.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het pragtige foto met lyne in die lynlandskap  en hemelruim met sonsondergang in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het ook ‘n pragtige landskapfoto met sterk lyne net voor sonopkoms in Ballito geneem.
Marietjie Barnard (oud-Valie) van Mosselbaai het die mooi foto in die Grootvadersbosch-natuurreservaat geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.
Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Nora Buys van Strand in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Rika Denton (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi fotovan Kleinmond se bruggie, vlei en berge geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die pragtige foto geneem.
Yvette Hewitt van George het die treffende foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die besondere foto met lyne in die hemelruim geneem.
Alta Ward van Meyerton het die pragtige foto in Gordonsbaai geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Abigail Nienaber (10) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
“Countryside of Normandy” – Amanda Vermeulen van Kempton Park het die mooi foto in Parys, Frankryk geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige foto op Riversong-plaas geneem.
Bonita van Rooyen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die besondere foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this stunning photo.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die kunstige foto van die pote van ‘n bleshoender by Marievale geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die abstrakte foto van ‘n gebou in Dubai geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi aksie foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem. Volg hom op Instagram @g.c_shoots of kontak hom by 072 593 8982.
Guillaume Clousston van Hartbeespoort het die kunstige foto van die staalbrug geneem.
Hannetjie Schoeman van Klerksdorp het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige fot van die ysblokke by Engolasters Lake geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die kunstige foto in Knysna geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button