Local newsNewsNews
Skoknuus oor Prof. Kgwadi se dood
VUT vise-kanselier se skielike dood skok gemeenskap.
VANDERBIJLPARK. – Prof. Dan Kgwadi, vise-kanselier van Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) is gisteraand 30 April na ‘n kort siekbed oorlede.
Tandi Mapukata, VUT se woorvoerder het sy afsterwe bevestig en hul medelye aan die familie en vriende oorgedra.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
