Local newsNewsNews

Almal welkom by Vaal Voëlklub

Kom gesels en kuier saam met die Vaal Voëlklub.

VANDERBIJLPARK. – Die Vaal Voëlklub kom weer Maandag, 8 Mei bymekaar. Andrew de Blocq van Birdlife SA gaan gesels oor voëls en toerisme in Suid-Afrika.

Andrew de Blocq van Birdlife SA kom gesels oor voëls en toerisme in Suid-Afrika. Foto: verskaf

Almal is welkom en toegang is gratis. Bring net jou eie beker indien jy graag koffie of tee wil geniet.

Verrigtinge begin om 19:00 by die Palms Aftreeoord se saal. Vir meer inligting kontak gerus vir Rina de Klerk. Haar nommer is 082 626 6990.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button