Local newsNewsNews
Emmie redenaars deur na Gauteng halfeind
VANDERBIJLPARK. – Wanneer die Laerskool Emfulenipark se redenaars standpunt inneem moet jy weet jy is in vir ‘n ding. Vier van die skool se redenaars (Caylin Carelse, Gideon Louw, Bella Pieterse en Danne Strydom) het onlangs tot die halfeindronde van die Gauteng Redenaarskompetisie deurgedring. Hulle vordering word aandagtig dopgehou.
VANDERBIJLPARK. – Wanneer die Laerskool Emfulenipark se redenaars standpunt inneem moet jy weet jy is in vir ‘n ding.
Vier van die skool se redenaars (Caylin Carelse, Gideon Louw, Bella Pieterse en Danne Strydom) het onlangs tot die halfeindronde van die Gauteng Redenaarskompetisie deurgedring. Hulle vordering word aandagtig dopgehou.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
