Local newsNewsNews
Duikweg onder water
Die ‘duik’weg in Boy Louwstraat het weer sy naam gestand gedoen.
VEREENIGING. – Die duikweg onder die treinbrug in Boy Louwstraat is weer onder water.
Dit volg na baie reën wat tussen Sondagaand en Maandagoggend (8 Mei 2023) geval het.
Die water is diep.
Motoriste word aangeraai om liewer die pad te vermy.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
